Susan staan in vir Moshe, en sy vra raad oor hoe om plante te versorg.
Takalani Sesame
Tannie Marie vertel die storie van die Hoofman wat ‘n aankondiging wou maak.
Takalani Sesame
Moshe probeer om water te bespaar, maar hy kry nie ‘n emmer nie…
Takalani Sesame
Tannie June vertel die storie van die skoenlapper en die seepbel.
Takalani Sesame
Moshe en Kami leer hoe om ‘n ritmespeletjie te speel.
Takalani Sesame
Tannie June vertel die storie van ‘n reus wat nie baie vas op sy voete was nie.
Takalani Sesame
Neno bring vir Moshe ‘n geskenk.
Takalani Sesame
Moshe Vertel vir Neno die storie van hoe skilpad sy dop gekry het.
Takalani Sesame
Kami en Susan staan in vir Moshe. Kami vertel vir die maats die storie van die groot renoster wat jeuk.
Takalani Sesame
Moshe en Susan gesels oor diere se huise.