Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Poen en Toekie – Episode 100
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Finansies 19 Oktober 2021
Ryk van Niekerk kyk na die beleggings wat Orbvest bied in mediese eiendom in die VSA, en mediese fondse wat jou hierdie tyd van die jaar toelaat om jou plan op of af te gradeer.
Poen en Toekie – Episode 99
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
My mooi dorp 16 Oktober 2021
Die gemeenskap het ’n groot rol te speel in wat in hulle dorpe aangaan en om te verseker dat die munisipaliteit dienste lewer. Dr. Harlan Cloete vertel hóé. Maak dit deel van jou planne ná die verkiesing.
OOM WILLEM SE BANKIE deur Magdel Brand en Appel van Rensburg
Waarskuwing: Die volwasse tema en van die taalgebruik mag sensitiewe luisteraars aanstoot gee. Dokter Willem Oberholzer se lewensverhaal lees nie soos die deursnee mens s’n nie. Om die waarheid te sê, min mense het begrip vir die dilemma waarmee hy vir meer as drie dekades moes saamleef. Ná sy aftrede bevind dié vooraanstaande sielkundige hom eensklaps op die rand van die samelewing, want ook mense wat hy intiem geken het, het nie begrip daarvoor nie. Selfs sy enigste kind wil niks met hom te doen hê nie. En dan daag Alma op ’n dag op en vra of sy maar op sy bankie, wat uitkyk oor die pragtige blou water van die Indiese Oseaan, mag kom sit. Hy voel die angs in hom opstoot, want die afgelope agt jaar al lewe hy op straat. Hy kan nie meer normaal met mense kommunikeer nie. Nog minder vertrou hy hulle. Met Barry Tolmay, Magdel Brand, Barbara McArthur, Anelle Engelbrecht, Doné van den Bergh, Driekus Joubert, Chanelle Matthee en Helmi White. Behalwe Barbara McArthur, maak al die akteurs hulle debuut in RSG se Radioteater.
Poen en Toekie – Episode 98
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Poen en Toekie – Episode 97
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Finansies 12 Oktober 2021
Dis makliker om welvaart te skep as om dit te beskerm.
Poen en Toekie – Episode 96
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.