Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Poen en Toekie – Episode 124
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Finansies 14 Desember 2021
Die lewe ná aftrede.
Poen en Toekie – Episode 123
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
My mooi dorp 11 Desember 2021
In ons reeks Bome vir Dorpe wil ons streek-vir-streek, bioom-vir-bioom vir dorpenaars raad gee oor watter bome en ander plante om aan te plant. Ons begin met die Bosveld/Laeveld-bioom. Die bekende plantkundige, dr. Ernst van Jaarsveld, is ons kenner.
HYGEND HENNIE deur Joe Kleinhans
In sommige huise word troeteldiere soos kinders behandel – en die dierekinders smokkel maklik met hulle eienaars se koppe. Die troetelhoenderhaan, Hennie, veroorsaak konsternasie. Sy eienaar, Saartjie Serfontein, beland in die hospitaal, en ‘n vriendin moet Hennie oppas. Sy bly egter in ‘n kompleks met streng reëls. ‘n Knorrige skrywer verkla haar by die voorsitter van die kompleks. En dan begin die vonke spat. Met Karen Wessels, Charlie Bouguenon, Ria Smit, Rina Nienaber en Simon Bruinders.
Poen en Toekie – Episode 122
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Poen en Toekie – Episode 121
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Poen en Toekie – Episode 120
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
My mooi dorp 4 Desember 2021
Moet jy alle uitheemse bome uitkap as jy jou dorp wil vergroen? Die bekende botanis, dr. Ernst van Jaarsveld, neem ons die volgende aantal weke op ’n passievolle reis oor bome en plante vir elke streek. Hy gesels onder meer oor spekbome, ou peerbome en die inheemse katjiepieringboom