Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Poen en Toekie – Episode 150
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Poen en Toekie – Episode 149
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Finansies 8 Februarie 2022
Belasting en jou beleggings.
Poen en Toekie – Episode 147
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
My mooi dorp 5 Februarie 2022
Die gemeenskap van Kroonstad het saamgestaan en begin om dié streeksdorp weer te verfraai en ‘n funksionerende dorp te maak, om voete in die dorp te kry. Parke, sypaadjies, middelmanne en sirkels is eerstens netjies gemaak. Skole was volgende en verskeie ander projekte volg, en wel in samewerking met die munisipale bestuur. Mari Hudson gesels met een van die gemeenskapslede van Kroonstad om te hoor wat hulle al bereik het, en hoe hulle te werk gegaan het.
DIE SAGTE REUS VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WYNBEDRYF deur Martelize Brink
Duimpie Bayly – voorste wynwetenskaplike, Kaapse wynmeester, wynmaker en administrateur – is in 2021 in die ouderdom van 81 oorlede. Hy was reeds teen 1962 by Stellenbosch Boere Wynmakery werksaam. Duimpie was hoogsgeleerd met ‘n BSc van die Universiteit Stellenbosch, ‘n MSc van die Universiteit van Kalifornië en ‘n PMD van Harvard. Hy was een van die groot geeste wat ‘n daadwerklike bydrae tot die plaaslike wynbedryf gemaak het. Martelize Brink het twee maande voor sy dood, aan huis met hom oor sy lewe en loopbaan gesels.
Poen en Toekie – Episode 146
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Poen en Toekie – Episode 145
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.
Poen en Toekie – Episode 144
Twee ruimtewesens kom op ‘n ontdekkingsreis aarde toe.