Johan van Lill praat met dr. Chris van den Berg, ‘n psigiater, oor angs by mans. Wat is angs? Hoe manifesteer dit by mans? Hoe kan dit behandel word?
Kortom 26 September 2023
Ilse Klink lees Riana Scheepers se kortverhaal, DIE LEKKERSTE BEGRAFNIS IN JARE.
Vers en klank 26 September 2023
Lochner de Kock lees gedigte oor rotskuns voor.
Doen jou eie ding 26 September 2023
Tinus de Jager praat met Anelia Prinsloo, die stigter en eienaar van Pienkvoet-Pret. By Pienkvoet-Pret leer mamma en baba speel-speel saam.
Opskud 25 September 2023
Dis heerlike lente.
Regsake 25 September 2023
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsbriewe oor ‘n boer se grensdraad en die buurman wat nie wil help betaal nie, asook ‘n vraag oor mediese nalatigheid. Spesialisgas Johan Botes praat oor werknemers se kommentaar op sosialemediaplasings in ‘n privaat hoedanigheid, en hoe die werkgewer teen die werknemer kan optree.
Kommentaar 24 September 2023
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Sterre en planete 24 September 2023
Sal die Vredefortkoepel-impakkrater sy status verloor as die grootste ooit? Daar is onlangs berig dat ‘n reuse krater in Australië ontdek is. Lafras Smit vertel wat ons in Oktober in die hemelruim kan waarneem.
Leefwêreld van die gestremde 24 September 2023
Fanie du Toit vind meet uit van die werksaamhede van die Paarl Skool se Ontwikkelingstigting. Jacqui January gesels met die ma van Hayley Holloway, ‘n energieke en sportiewe dogter, wat vroeër vanjaar met spierdistrofie gediagnoseer is.
Rand en sent 24 September 2023
Omelia Hartzenberg van die Staatsdiens Pensioenfonds praat oor die voordele wat die fonds bied, wanneer word dit in werking tree, en watter proses gevolg moet word om dit op te eis.