Kiskenades – Episode 86

Die speelgoed van die speelgoedkis besluit om vir Alicia ‘n streep te trek. Die middag na skool toe Alicia die speelgoedkis oopmaak, is daar geen speelgoed in haar kis nie. Waar kan die speelgoed wees?

4×4-Sake 25 November 2023

‘n Bestuurder met hoogtevrees, en ’n pap wiel op ‘n hoogte in ‘n bergpas kan erg wees, volgens Francois 4×4 Rossouw.

Wie is ek? 24 November 2023

Hoe gereeld voel dit vir jou dat jou lewensmaat nie hoor wat jy sê nie, jou familie luister nie na jou woorde nie, of jou werkskollegas verstaan nie altyd jou instruksies nie? Hoekom is dit so moeilik vir ander om jou te verstaan? Hoor wat die geheim is van effektiewe kommunikasie.

VOOR EK VERGEET deur Karen Marx

Hendrien moet skuif van haar woonstel, na ‘n kamer in die aftreeoord waar sy bly. Sy is gediagnoseer met vroeë tekens van demensie. Daarby het haar pragkind, haar talentvolle seun Johan, se kanker teruggekeer. Hierdie is ‘n storie van oudword, afskaal, twyfel, verlies en vergeet. Amanda Strydom en Hannes van Wyk, wat destyds die rolle vertolk het in die verhoogproduksie, kan in hierdie drama gehoor word. Die ander akteurs is Dawid Minnaar, Nadia Valvekens en Eddie de Jager.

Groeipyne 23 November 2023

Ons fokus weer op sensoriese integrasiedisfunksie, en gesels met die ma van ‘n seuntjie wat op tweejarige ouderdom gediagnoseer is. Die historikus en biograaf, Lindie Koorts, deel hulle persoonlike reis met ons.