Een van Alicia se boublokkies verdwyn tussen neus en ore. Die ander speelgoed van die speelgoedkis soek hoog en laag, maar dis tevergeefs. Waar kan die boublokkie wees? En wat gaan Alicia doen as sy uitvind dat een van haar boublokkies weg is?
Saterdagresep 4 November 2023
Charlene Lackay deel haar resep vir Philippolis-broodjies.
Hoe koud is jou rooiwyn?
Hier kom die somer, die son… Moenie skaam wees om koue rooi wyn op warm somersdae te geniet nie. Beyers Truter gee ‘n paar riglyne.
4×4-Sake 4 November 2023
Troues, babas en karakters in die 4×4-omgewing. Francois Rossouw praat oor 30 jaar se vriendskapsklub.
Wie is ek? 3 November 2023
Egskeiding kan op verskeie vlakke geweldig ingewikkeld wees. In baie gevalle is dit net een party wat gevra het vir ’n egskeiding. Hoe moet die ander party met die keuse saamleef? Daar is ook gevalle waar ‘n individu kies om te skei, maar ‘n emosionele insinking ervaar ná die egskeiding. Vind uit hoe om aan te beweeg ná ’n egskeiding.
Wie is ek? 3 November 2023
Egskeiding kan op verskeie vlakke geweldig ingewikkeld wees. In baie gevalle is dit net een party wat gevra het vir ’n egskeiding. Hoe moet die ander party met die keuse saamleef? Daar is ook gevalle waar ‘n individu kies om te skei, maar ‘n emosionele insinking ervaar ná die egskeiding. Vind uit hoe om aan te beweeg ná ’n egskeiding.
Ikra 3 November 2023
‘n Gewyde boodskap vir RSG se Moslemluisteraars.
Islam in fokus 2 November 2023
‘n Besprekingsprogram oor Islam en die Koran.
TIENER IN DIE SUBURBS deur Luan Jacobs
Elkeen dra geheime, angs, bagasie en neurose met hulle saam. Antonie verkoop komberse om aan die lewe te probeer bly, en Jasmyn doen haar voor as medium wat kamtig met dooies kan kommunikeer. Hulle maak op dié onortodokse manier geld uit mense, wat ‘n geliefde verloor het. Maar oneerlikheid haal hulle in. Tog kan hulle nie vals oor die liefde wees nie, en blom hulle romanse onder uiterste en dikwels tragiese omstandighede. Die akteurs is Izél Bezuidenhout, Luan Jacobs, Tobie Cronjé, Ria Smit, Sulette Thompson, Antowan Nothling en Mandie du Plooy.
Groeipyne 2 November 2023
Charlize Calitz, die RR-graadhoof by Skuilkrosies, Laerskool Skuilkrans se Vroeë Kinder-ontwikkelingsentrum, praat oor kreatiwiteit in die kleuterskoolklaskamer.