Kan die bekende Kaaiman van namakwaland die weer voorspel? Hoekom het brandpaaie in die Wes-Kaap in onbruik verval? En, hoe is dit moontlik dat ‘n wurm uit die dooie liggam van ‘n kokkerot kan klim?
Taaldinge 14 Januarie 2024
Een van die heel oudste variëteite van Afrikaans kom uit die Bo-Kaap, naamlik Maleier-Afrikaans of Moslem-Afrikaans of Arabiese Afrikaans. Twee taal- en erfenisaktiviste, Fatima Allie en Mogamat Alexander vertel vir Ina Strydom van hulle projek om Afrikaans weer in die Bo-Kaap te vestig. Die projek word met die steun van die ATR gedoen.
Oggenddiens 14 Januarie 2024
ds. Teodor van der Spuy van Moreleta Kerk, Pretoria.
Kiskenades – Episode 93
Die speelgoed van die speelgoedkis help Alicia se kat, Tinkie. Tinkie sit in ‘n boom vas en weet nie hoe om uit te kom nie. Die speelgoed moet vinnig dink om Tinkie te help.
Saterdagresep 13 Januarie 2024
Sangeres en liedjieskrywer, Karlien van Jaarsveld, deel haar resep vir Korma-kerrie.
Opskud 12 Januarie 2024
Jakkals bak Leeu ‘n poets.
Wie is ek? 12 Januarie 2024
In die volgende episode van Wie is ek? gaan daar gekyk word na die sielkundige belang van slaap. Die meeste mense verstaan die fisiologiese voordele, maar watter rol speel slaap patrone in jou gemoed?
Wie is ek? 12 Januarie 2024
In die volgende episode van Wie is ek? gaan daar gekyk word na die sielkundige belang van slaap. Die meeste mense verstaan die fisiologiese voordele, maar watter rol speel slaap patrone in jou gemoed?
Ikra 12 Januarie 2024
‘n Gewyde boodskap vir RSG se Moslemluisteraars.
Islam in fokus 11 Januarie 2024
‘n Besprekingsprogram oor Islam en die Koran.