Ons het die voorreg om met Naëtt Atkinson, ’n gesertifiseerde kommersiële mediator en
gesinsregkenner, te gesels oor die rol van mediasie vir paartjies wat oorweeg om te skei en die regte van kinders in hierdie proses. Met haar uitgebreide ervaring in die korporatiewe, NGO- en onderwyssektore, sowel as haar opleiding in gevorderde mediasie aan Fordham Law School en die Universiteit van Kaapstad se Sakeskool, bring sy waardevolle insigte oor hoe mediasie kan help om gesinsverhoudings op ’n konstruktiewe wyse te hanteer.
Nal’ibali 14 April 2025
Soekie se yslike sprong.
Aandgedagte 14 April 2025
Prof. Christo Lombaard, dosent in Nuwe Testament in die Teologiese fakulteit van die Universiteit van Pretoria.
Hoe word ’n iPhone vervaardig?
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool Volg RSG Geldsake op Twitter
Beurs weer amper by ’n hoogtepunt
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat presies voer Amerika en China na mekaar toe uit?
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor wat Amerika en China na mekaar uitvoer, asook die implikasies van die nuwe tariewe. Volg RSG Geldsake op Twitter
Skaap in Brittanje kry voëlgriep
Dr Naudé Rossouw – direkteur, Rossgro Volg RSG Geldsake op Twitter
Valke stel forensiese ouditeur aan om Al-Mabroor te ondersoek
Mahier Tayob, die besturende direkteur van Tayfin Forensic and Investigative Auditors, gesels oor die ondersoek na Al-Mabroor. Volg RSG Geldsake op Twitter
Tshwane wil verlate geboue onteien en herontwikkel
Die Tshwane-metro se burgemeesterskomiteelid vir korporatiewe en gedeelde dienste, Kholofelo Morodi, verduidelik hoe die stad verlate geboue wil onteien en herontwikkel. Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 14 April 2025
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter