Heindrich Wyngaard lei ‘n openhartige gesprek oor die betekenis van Paasfees met proff. Christina Landman en Nico Koopman, asook ds. Farren Watt, die leraar van die VGK op Lambertsbaai.