Parlementslede is geskok oor die polisie se versuim om bewerings van intimidasie deur die InterCape en Golden Arrow-busdienste te ondersoek. ‘n Beplande gesprek in Istanboel tussen Kijif en Moskou wankel. Ons kyk na die belangrikheid van tegnologie in die landbousektor.