Johan van Lill met dr. Jan Niemand, ‘n lewensafrigter, oor wat om te doen wanneer die lewe bietjie kleurloos raak. Hoekom het ons gesonde stres nodig?