Rand en sent 18 Mei 2025

Jody Hendricks praat met talent- en kultuurstrateeg Anja van Beek oor ‘n arbeidstudie wat na werknemers en werkgewers se ontwikkeling kyk.

Leefwêreld van die gestremde 18 Mei 2025

‘n Oogkundige beantwoord luisteraarsvrae oor sklerale kontaklense. Wat is breingesondheid en neurodiversiteit? Wat is die werking en die beheer wat harmonie teweeg bring in mense wat leef met gestremdhede? Ons hoor van ‘n interessante studie van die werking van die brein.

Hoe verklaar jy dit? 18 Mei 2025

Op skool leer ons paddas lê eiers in stringe, maar dit is net waar vir een soort padda. Wat doen die ander paddas? Hoe het die poffadder sy unieke hittewaarnemende put ontwikkel?

Taadinge 18 Mei 2025

Afrikaans Wikipedia groei fluks, danksy ‘n handvol lojale en entoesiastiese vrywilligers. Wat is die waarde van Wikipedia in Afrikaans? Die direkteur, Deon Steyn, vertel vir Ina Strydom hoe hulle gehalte verseker, watter onderwerpe reeds ver ontwikkel is, en hoe dit vir skoolkinders van waarde kan wees.

Finansiële druk op broodwinners

Rekenmeester Eben Esterhuyse praat oor die finansiële druk op die broodwinner, en hoe ons kan help om die las effe ligter te maak.

Kiskenades – Episode 162

Tandjies Muis word uit Alicia se tas gesteel by die skool. Natuurlik is Alicia baie kwaad en ontsteld. Aan die ander kant ontmoet Tandjies Muis vir Chantel. Sal Alicia vir Tandjies Muis kan vind?