Meer Oor RSG

RSG is die enigste nasionale Afrikaanse radiostasie in Suid-Afrika, en vorm deel van die Suid-Afrikaanse Uitsaai-komissie (SAUK).

Vir sowat 87 jaar is RSG se diverse en kwaliteit program-aanbieding gewortel in die behoeftes en harte van almal wat Afrikaans verstaan.