Die klavierkwartet, Take Four, is te sien in die Odeion-konsertreeks in Bloemfontein. Die Baxterteater in Kaapstad bied vir die eerste keer die konsert, Under8ed, aan. Dis ‘n spesiale geleentheid vir jongmense onder die ouderdom van 18.