Ons praat in ons reeks oor filosofie, stelsels en die natuur met professor Erik Holm oor die lesse wat te leer is uit die natuur. Erik is ‘n voorste entomoloog en natuurkenner. Verlede week het ons gekyk na interaksie, en nou kyk ons na volhoubaarheid en aanpasbaarheid.

Recommended Posts

Subscribe
Notify of
guest

0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments