Soek
Potgooi
RSG Nou
Nuus Bulletin
Resepte
Aanbieders
Radio Without Borders, is an Afrikaans-language radio service run by the South African Broadcasting Corporation for the whole of South Africa.
JJ is ou wat nog altyd van ‘n lekker storie gehou het. Dié dat hy homself in soveel storiestoele bevind - akteur, skrywer, regisseur, stemkunstenaar, en nou aanbieder en programsamesteller van Kortom.
Willem is die aanbieder van RSG se gewilde boeremusiekprogram, Vastrap. As seun van die bekende musikant, Ollie Viljoen, is hy van geboorte af blootgestel aan hierdie wonderlike eiesoortige musiek.
Reggie Philander se eerste liefde is musiek, en hy leef tans sy passie uit as proffesionele radio-omroeper.
Ryk is sedert 1997 ‘n finansiële joernalis. Hy is tans die redakteur van Moneyweb, die vervaardiger van RSG Geldsake.
Santoni is bekend vir haar deelname in Survivor SA seisoen 8, waar sy baie naby aan die wenprys gekom het. Sy het 'n obsessie om ander te help om ware liefde te vind.
Programme
RSG Landbou
Musiek op RSG
22:30
-
23:00
NUUS & WEER
23:00
-
23:10
NUUS & WEER
21:00
-
21:10
Liefde in die Donker
11:30
-
12:00
Dis Opera
21:10
-
23:00