Daar is uiteenlopende reaksie op die verkiesing van Pous Leo die veertiende. Fedsas reageer op die verbod op drankverkope op skoolterreine in die Oos-Kaap. ‘n Kundige meen die departement van vervoer moet elektroniese rybewyse oorweeg.