Afrikaans as amptelike taal is vanjaar 100 jaar oud. Maar die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans strek veel verder as een eeu gelede. Dr. Willem Botha van die Paarl vertel verder. Dit is deel 2 van die gesprek met Ina Strydom.