Die fokus is op neurodiversiteit in die klaskamer-opset. Dit teen die agtergrond van Outisme Bewusmakingsmaand. Kleinkinder-onderrigspesialis en kleuterskooljuffrou, Yolandi van den Heever deel haar insigte en gee raad.