Kontak Ons


Senderprobleme: www.sentech.co.za

SMS-nommer: 45889

WhatsApp: 076 536 6961

Het jy musiek wat jy aan RSG wil voorlê, of het jy ‘n navraag oor ‘n musieksnit wat jy op RSG gehoor het? Klik hier…

Sukkel jy met ons regstreekse klankstroom? Gaan na https://forms.office.com/r/fYAK3w3xGR om die probleem aan te meld.

Die SAUK en sy radio- en televisiedienste is ondertekenaars van verskeie gedragskodes oor sy uitsendings. As jy ‘n klagte het, kan jy dit aan die volgende organsisasies stuur:

Jy kan klagtes oor ander aangeleenthede stuur aan:
Die Bestuurder: Uitsaainakoming
Privaatsak X1
Aucklandpark 2006
e-pos : shibambonv@sabc.co.za
Tel: 011-714-2244