Die gewilde komediant Celeste Ntuli is aangewys as die komediant van die jaar by vanjaar se 12de Savana Comics choice toekennings aand.
Die amerikaanse akteur, Mickey Rourke is gevra om die Big Brother- huis in Brittanje te verlaat na gedrags probleme.