Skip to content

Hulde aan die legendariese musiekmeester Ronnie Samaai

RSG NOU

Hulde aan die legendariese musiekmeester Ronnie Samaai

2023-12-10

Musieklegende Ronnie Samaai
Die musieklegende, Ronnie Samaai, is gisteroggend in die ouderdom van 87 jaar oorlede. Hy was ‘n viool maestro wat op talle kunsorganisasies se direksies gedien het – onder meer die KKNK en die Kaapstadse Filharmoniese orkes Ronnie was ‘n groot gees wat talle mense, veral uit voorheen benadeelde groepe, se lewens beïnvloed het, met sy musiekonderig en medemenslikheid wat uit hom gestraal het. In Oktober 2003, toe RSG se oggendprogram Forum genoem was, het kollega Anthea Fredericks met Ronnie hierdie spesiale onderhoud gehad.  

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x