Skip to content

RSG begin eie Whatsapp-kanaal

RSG NOU

RSG begin eie Whatsapp-kanaal

2023-12-01

Sluit nou aan by die amptelike RSG Whatsapp channel; klik net op hierdie skakel: https://whatsapp.com/channel/0029VaBEWwXJP21DVXQHKP21 Dis ‘n geriefilke platform waar jy brokkies nuus sal ontvang oor jou gunsteling radiostasie, inligting oor musiekprogramme, dokumentêre, radiodramas, eksklusiewe video's en foto's en kompetisies wat jy nie kan misloop nie.        

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x