potgooi
Gewildste
Wie is ek?
Vers en Klank
Takalani Sesame
Aanddiens
Ons Gunsteling Potgooie
Geldsake met Money Web
Vers en Klank
Snitte / Klanksnitte
Skrywers en Boeke
50:51
Skrywers en boeke 7 Augustus 2024
Luister na ‘n heruitsending van Ina Stydom se 2018-dokumentêr, ‘N GELEEFDE LEWE, ter viering van John Miles se 86e verjaarsdag. Daar is nuus oor die finaliste vir die 2024 kykNET-Rapport-boekpryse, Booker-langlys en die wenner van Australië se Miles Franklinprys. Johan Myburg bring ook hulde aan die Ierse skrywer, Edna O’Brien, wat verlede week oorlede is.
Brandpunt
14:10
Brandpunt 7 Augustus 2024
Die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle verwelkom 'n ondersoek na die polisie se hoofkantoor in Pretoria, wat reeds lank leegstaan omdat dit nie geskik is vir menslike gebruik nie. Binnelandse Sake gaan die Mej. Suid-Afrika-kandidaat, Chidimma Adetshina, se burgerskap ondersoek.

Spitstyd
7:39
Kuns met kontant 7 Augustus 2024
Deel 2 - Suid-Afrika sal armer wees sonder die immergelwide en immergroen televisieprogram, Kwêla, want dit vertel die verhale van bekendes en onbekendes met hartseer en humor. Suid-Afrika sal definitief ook armer wees sonder die aanbieder van Kwêla, Hannes van Wyk. Henco Kruger gesels land en sand met hierdie charismatiese en gesoute onderhoudvoerder. Hannes praat oor die vroue na aan sy hart en wat hy by elkeen van hulle geleer het oor geld.