RSG NOU


Wêreldradiodag: Wat is die rol van ‘n openbare diensstasie soos RSG?
2024-02-12
Op 13 Februarie word Wêreldradiodag gevier. Ons het verlede week gepraat oor die rol van kommersiële en gemeenskapstasies. Een van die belangrikste soorte radiostasies in Suid-Afrika, is openbare diensstasies, soos RSG. Ons praat hieroor met die voormalige bestuurder van RSG, Magdaleen Kruger.