RSG NOU


10e Oppiwater Kunstefees van 12–17 Feb op groot MSC Splendida
2024-01-22
RSG en Lefra Produksies se tiende Oppiwater Kunstefees word van 12 – 17 Februarie 2024 op die MSC Splendida aangebied, wat die grootste skip is wat nog in Suid-Afrikaanse waters gevaar het.
- Die Oppiwater Kunstefees vaar vanaf Durban na Mosambiek se mooie Pomene en Portugese eilande.
- Kajuitbesprekings kan gedoen word by www.oppiwater.co.za of 011 844 6073.
- Feeskaartjiebesprekings kan gedoen word by www.LTickets.co.za
- Vir meer inligting, skakel Monica Booysen by 011 815 3000 of epos aan admin@lefra.com.
- Meer inligting ook beskikbaar by www.oppiwater.co.za


- Valentynskonsert met Jak de Priester en Helene Bester
- Valentynspartytjie met Die Broers
- Any Dream Will Do – My Pad met Webber met André Schwartz
- Valentynsdans met Henndie du Bruyn en die Kitaarkêrels
Die program
Die volledige program verskyn by www.oppiwater.co.za of mense kan deur die program blaai by: http://tinyurl.com/oppiprog Feeskaartjies kan bespreek word by www.LTickets.co.za
Maandag, 12 Februarie 2024
- Wegvaartpartytjie – Dek (Gratis)
- Koos en Valiant
- Nic Stevens Sing Bryan Adams
- Conrad Koch & Chester Missing Live!

Dinsdag, 13 Februarie 2024
- Brel en Piaf
- Die Wyn, Die Vrou, Die Lied
- Dinner for One/ Sopper vir Een
- Groet die Grotman 2
- Helene Bester Sing Nana Mouskouri
- Huldeblyk aan Groep 2
- Jak de Priester – Hartkamer
- Ontmoet die Kunstenaars
- Rolex met ‘n K
- Routrip
- Skilder en Wyn Oppiwater
Woensdag, 14 Februarie 2024 (Valentynsdag)
- Louis Loock Sing Bekende Arias uit die Operas en Musiekblyspele
- Valentynskonsert met Jak de Priester en Helene Bester
- Tussen die Lang Grasse
- Valentynspartytjie met Die Broers
- Any Dream Will Do – My Pad met Webber met André Schwartz
- Goue Oues met Alwyn Oberholster
- Valentynsdans met Hennie du Bruyn en die Kitaarkêrels
- Koos Kombuis
- Skilder en Wyn Oppiwater
- My Vrou se Man se Vrou
- Ontmoet die Kunstenaars

Donderdag, 15 Februarie 2024
- Weer Stout op Versoek met Derrich Gardner
- Christo en Kobus – Die Trein na Margate en ander treffers
- Die Wyn, Die Vrou, Die Lied
- Skilder en Wyn Oppiwater
- Femme is Fatale met Elzabe Zietsman
- Ontmoet die Kunstenaars
- RSG Radiodrama met regisseur, Johan Rademan
- State of the Heart met Amanda Strydom
- Stiltetyd
- Valiant Swart
- Poespas met Neels Clasen
Vrydag, 16 Februarie 2024
- Kitaarkonings
- Bobby van Jaarsveld
- Conrad Koch & Chester Missing Live!
- Gé Sing – Hoor my Lied
- Hans Steek die Rubicon Oor
- In die Spore van Jesus
- Ontmoet die Kunstenaars
- Skilder en Wyn Oppiwater
- Pieter Smith – Van Stukkie van der Merwe tot Willemiena van Gezina
- 20 Vingers, 176 Note Extravaganza