Skip to content

‘Die waarde van rooivleis moet deur graderingstelsel verbeter word’

RSG NOU

'Die waarde van rooivleis moet deur graderingstelsel verbeter word'

2024-01-19

Dit is van groot belang om die waarde van rooivleis deur middel van ‘n graderingstelsel in Suid-Afrika te verbeter. Prof Phillip Strydom, ‘n professor in vleiswetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch gesels met ons hieroor. Nog ‘n provinsie wat deurgeloop het onder vloede, is KwaZulu-Natal. Angus Williamson van Kwanalu gee perspektief oor landbou in KZN en hul fokus vir 2024. Johan van den Berg is ook terug met weersake en Chris Derksen gesels oor vleispryse.  

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x