Drie waterprojekte moet onmiddelik in Gauteng begin word om ‘n Dag Zero te voorkom.
Duisende mense is nog dakloos na hierdie week se storms in die Oos-Kaap.
Meer as 17 000 mense onderteken ‘n petisie teen misdaad in die sakekern van Stellenbosch.
Die eerste besending Suid-Afrikaanse avokados het in China aangekom.