Verpersoonlik inhoudvoorkeure

Ons gebruik koekies om jou te help om jou soektog doeltreffend te maak, en om sekere funksies te vervul.  Jy sal besonderhede oor al die koekies hier onder vind.

Die koekies was as “noodsaaklik” gekategoriseer is, word op jou webblaier geberg aangesien dit noodsaaklik is om die noodsaaklike gebruiksfunksies van die webblad te aktiveer.... 

Noodsaaklike koekies word vereis om die basiese eienskappe van die blad in werking te stel, soos ‘n veilige intekenfunksie of om jou voorkeure vir toestemming of aanvaarding aan te pas.  Hierdie koekies berg nie enige data wat jou kan identifiseer nie.

Funksionele koekies maak sekere eienskappe of gebruiksfunskies moontlik, soos om die inhoud van die webwerf op sosialemediaplatforms te deel, terugvoering te kry, en ander derdepartyeienskappe

Analitiese koekies word gebruik om te verstaan hoe gebruikers die webwef gebruik.  Hierdie koekies help om inligting te verskaf  soos die getal gebruikers wat die webwerf besoek, die persentasie besoekers wat die webwerf verlaat sonder om spesifieke inhoud te benut of op funksies te reageer, of die kanale of roetes te bepaal wat die gebruiker gevolg het tot by die webwerf. 

Prestasiekoekies word gebruik om die gewildste dele van die webwerf te ontleed en te verstaan ten einde gebruikers se ervaring van die webwerf te verbeter.

Reklamekoekies word gebruik om advertensies te plaas wat ooreenstem met verbruikersvoorkeure, en gebaseer is op vorige besoeke aan webwerwe. Dit word ook gebruik om die doeltreffendheid van reklameveldtogte te bepaal. 

Skip to content

Luister Donderdagaande na ‘Toe ons sterre was’ seisoen 2

RSG NOU

Luister Donderdagaande na 'Toe ons sterre was' seisoen 2

2025-01-03

Toe ons sterre was S2, aangebied deur Heindrich Weingaard kan van  2 JAN – 20 MAART 2025 (12 EP) op Donderdagaande om 20:30 gehoor word. Sedert die eerste seisoen van Toe ons sterre was, het luisteraars - bruin en wit - gedurigdeur gevra wanneer ons weer een gaan aanbied. Wat hulle waardeer het, was die opdieping van musiek en kunstenaars wat vir baie vergete was. Die sterre uit die 60's, 70's en 80's (ook hier en daar uit die 90's) was hoofsaaklik bruin, maar ook wit en swart, wat saam musiek gemaak het. 'n Tweede seisoen sal die gapings vul deur te fokus op ander liedjies en kunstenaars wat nie in die eerste seisoen prominent was nie. Dit sluit sowel individuele kunstenaars (soos Noel Mitchell en Terry Hector) as groepe (soos Fireball en The Elginairs) in. Groter fokus sal ook geplaas word op 'n meer verteenwoordigende reeks van musiek uit ander landsdele as die Wes-Kaap, soos die Noord-Kaap en selfs KwaZulu-Natal. Natuurlik verwag die kunstenaars wel 'n terugkeer na van hul gunstelinge uit die eerste reeks. Hierdie keer sal die stemme van bekendes ook gebruik word om self hul onthou-musiek van die kunstenaars van weleer met luisteraars te deel.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x