In ons reeks Bome vir Dorpe wil ons streek-vir-streek, bioom-vir-bioom vir dorpenaars raad gee oor watter bome en ander plante om aan te plant. Ons begin met die Bosveld/Laeveld-bioom. Die bekende plantkundige, dr. Ernst van Jaarsveld, is ons kenner.