Dit is nagenoeg een-en-‘n-half jaar dat die Coronavirus met ons is. Baie vriende of familie is in die hospitaal of die graf. Genoeg om jou moedeloos te maak. Kan daar iets positief hieruit vloei?