Skip to content

RESEPTE

Willie se vlaskywe

Willie Strauss

  • 1 pak Cream Crackers
  • 1 liter melk
  • 300 ml suiker
  • 70 ml botter
  • 120 ml meel
  • 70 ml Maizena
  • 30 ml vlapoeier
  • 2 ml sout
  • 100 ml koue water
  •  eiers, geskei en eierwitte styf geklits
  • 5 ml karamelgeursel
  • 50 ml versiersuiker
  • 25 ml suurlemoensap

Deel nou

  • Smeer ‘n bak, en pak die Cream Crackers daarin. Sorg dat die halveringslyne almal in een rigting lê.
  • Verhit die melk.
  • Roer die suiker en botter in, en roer tot gesmelt.
  • Verwyder van die stoofplaat.
  • Meng die meel, Maizena, vlapoeier, sout en koue water tot ‘n pasta.
  • Klits die eiergeel een vir een by. Klits goed.
  • Klits van die melkmengsel geleidelik in by die pasta.
  • Voeg die pastamengsel terug by die melkmengsel.
  • Roer aanhoudend oor lae hitte tot die mengsel verdik.
  • Haal van die hitte af.
  • Roer die karamelgeursel en styfgeklitste eierwitte in.
  • Meng goed.
  • Voeg die warm vla bo-op die beskuitjies in die bak.
  • Bedek met nog beskuitjies, in dieselfde rigting as die onderstes.
  • Laat dit afkoel en plaas dit dan in die yskas.
  • Meng die versiersuiker en suurlemoensap tot smeerbaar, en smeer dit oor die beskuitjies.

Willie se vlaskywe

Willie Strauss

Bestanddele

  • 1 pak Cream Crackers
  • 1 liter melk
  • 300 ml suiker
  • 70 ml botter
  • 120 ml meel
  • 70 ml Maizena
  • 30 ml vlapoeier
  • 2 ml sout
  • 100 ml koue water
  •  eiers, geskei en eierwitte styf geklits
  • 5 ml karamelgeursel
  • 50 ml versiersuiker
  • 25 ml suurlemoensap

Metode

  • Smeer ‘n bak, en pak die Cream Crackers daarin. Sorg dat die halveringslyne almal in een rigting lê.
  • Verhit die melk.
  • Roer die suiker en botter in, en roer tot gesmelt.
  • Verwyder van die stoofplaat.
  • Meng die meel, Maizena, vlapoeier, sout en koue water tot ‘n pasta.
  • Klits die eiergeel een vir een by. Klits goed.
  • Klits van die melkmengsel geleidelik in by die pasta.
  • Voeg die pastamengsel terug by die melkmengsel.
  • Roer aanhoudend oor lae hitte tot die mengsel verdik.
  • Haal van die hitte af.
  • Roer die karamelgeursel en styfgeklitste eierwitte in.
  • Meng goed.
  • Voeg die warm vla bo-op die beskuitjies in die bak.
  • Bedek met nog beskuitjies, in dieselfde rigting as die onderstes.
  • Laat dit afkoel en plaas dit dan in die yskas.
  • Meng die versiersuiker en suurlemoensap tot smeerbaar, en smeer dit oor die beskuitjies.

Deel nou

 

Metode

  • Smeer ‘n bak, en pak die Cream Crackers daarin. Sorg dat die halveringslyne almal in een rigting lê.
  • Verhit die melk.
  • Roer die suiker en botter in, en roer tot gesmelt.
  • Verwyder van die stoofplaat.
  • Meng die meel, Maizena, vlapoeier, sout en koue water tot ‘n pasta.
  • Klits die eiergeel een vir een by. Klits goed.
  • Klits van die melkmengsel geleidelik in by die pasta.
  • Voeg die pastamengsel terug by die melkmengsel.
  • Roer aanhoudend oor lae hitte tot die mengsel verdik.
  • Haal van die hitte af.
  • Roer die karamelgeursel en styfgeklitste eierwitte in.
  • Meng goed.
  • Voeg die warm vla bo-op die beskuitjies in die bak.
  • Bedek met nog beskuitjies, in dieselfde rigting as die onderstes.
  • Laat dit afkoel en plaas dit dan in die yskas.
  • Meng die versiersuiker en suurlemoensap tot smeerbaar, en smeer dit oor die beskuitjies.

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x