Skip to content

RESEPTE

Frazer se Ma se soetrissie-hoenderlewertjies

Frazer Barry

  • 500 g hoenderlewertjies, ontdooi en skoongemaak
  • halwe rooi ui, fyngekap
  • halwe wit ui, fyngekap
  • 4 knoffelhuisies, fyngekap
  • handvol danja (koljander)
  • 1 eetlepel medium kerriepoeier
  • 1 stuk gemmer, fyngekap
  • 15 ml kookolie
  • 4 Thai rissies of enige sterk rissie, fyngekap
  • 1 groot eetlepel suurlemoensap
  • 125 ml hoenderaftreksel (blokkies kan ook gebruik word)
  • 125 ml klappermelk of -room
  • knippie sout en peper
  • 50 g dadels, fyngekap (voeg by volgens jou voorkeur)

Deel nou

  1. Braai die uie, knoffel, gemmer, rissies, danja en kerrie tot sag.
  2. Voeg die hoenderlewer by, en braai tot sag. Roer deurentyd.
  3. Voeg die dadels by.
  4. Voeg die hoenderaftreksel en suurlemoensap by, en kook vir sowat 10 minute.
  5. Voeg klappermelk/room en sout en peper by.
  6. Bedien met rys, brood of aartappels.

Bestanddele

Metode

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x