Skip to content

RESEPTE

Willie se gebraaide vis

Willie Strauss

  • visfilette van jou keuse
  • Beslag
  • 250 ml koekmeel
  • 10 ml visspeserye
  • 20 ml wituiesoppoeier
  • 5 ml bakpoeier
  • 300 ml water

Deel nou

  1. Sif die droë bestanddele saam.
  2. Voeg die vloeistof by, klits goed saam.
  3. Laat die deeg vir 15 minute staan.
  4. Doop die vis in koekmeel  en dan in die deeg.
  5. Braai die vis in warm olie tot gaar en ligbruin aan elke kant.
  6. Bedien met aartappels en slaai.

Willie se gebraaide vis

Willie Strauss

Bestanddele

  • visfilette van jou keuse
  • Beslag
  • 250 ml koekmeel
  • 10 ml visspeserye
  • 20 ml wituiesoppoeier
  • 5 ml bakpoeier
  • 300 ml water

Metode

  1. Sif die droë bestanddele saam.
  2. Voeg die vloeistof by, klits goed saam.
  3. Laat die deeg vir 15 minute staan.
  4. Doop die vis in koekmeel  en dan in die deeg.
  5. Braai die vis in warm olie tot gaar en ligbruin aan elke kant.
  6. Bedien met aartappels en slaai.

Deel nou

 

Metode

  1. Sif die droë bestanddele saam.
  2. Voeg die vloeistof by, klits goed saam.
  3. Laat die deeg vir 15 minute staan.
  4. Doop die vis in koekmeel  en dan in die deeg.
  5. Braai die vis in warm olie tot gaar en ligbruin aan elke kant.
  6. Bedien met aartappels en slaai.

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x