Skip to content

Phil Loots

AANBIEDERS​

Phil Loots

Phil se eerste kennismaking met die mikrofoon was as aankondiger by militêre attaché-parades. Kommunikasieprojekte was sy gunsteling tydverdryf, veral by avontuurkampe, want  adrenalien is sy ding! Sederdien het hy heelwat skool-van-die-lewe-paadjies gestap. Hy het onder andere draaie gegooi op verskeie TV- en radioplatforms, voor en agter die kamera en mikrofoon. Hy sê: "Laat die avontuur voortleef!"

Deel nou

Â