Skip to content
zeurqhY1bo7zDv5j5HTfTeUatYQnl1faJBZOOTZb
Artboard

RsG Slider test

RsG Slider test 1
Nou op lug

Middagvervolgverhaal

14:45

-

15:00

Volgende

Spitstyd

15:00

-

17:45

potgooi

Takalani Sesame

Vers en Klank

Vroegoggendgedagte

RSG NOU

Stel jou voor dat ‘n Boeing 747 op ‘n vervoerband staan, so breed en lank soos ‘n aanloopbaan. Die vervoerband is ontwerp om presies by die spoed van die wiele te pas en in die teenoorgestelde rigting te beweeg. Kan die vliegtuig opstyg? Is dit waar dat krokodille nader verwant is aan voëls as aan akkedisse en slange?

Die eeueoue Oosterse gebruik van meditasie het begin posvat in baie kerke. Hoe pas gebed hierby in? Flip Loots en dr. Isak Burger praat hieroor.

Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid verwag ‘n reële groei van net onder drie persent vir die landbousektor in 2025, maar daar is verskeie faktore wat dit kan beïnvloed. Kwelpunte in die veilingsbedryf is tydens die derde jaarlikse Rooivleiswerksessie op Kroonstad uitgelig. Johan Vosser van die Suid-Afrikaanse Federasie van Lewendehawe Agente gee terugvoer. Jy kan ook uitsien na ons landbouweer- en vleisprysegesprek.

Terwyl daar onstuimige winde oor Suid-Afrika en sy bilaterale verhouding met Amerika waai, en onsekerheid oor die nuwe onteieningswet heers, het die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid ‘n omvattende verslag bekendgestel oor die stand van landbou sedert die aanbreek van demokrasie in 1994. Die verslag ontleed verskeie faktore wat met landbou verband hou oor die afgelope 30 jaar. Ons praat hieroor met die bestuurshoof van AgriSA, Johann Kotzé.

RESEPTE

Willie se gebakte varktjops
Mel se taai uie
Frik se Franse cassoulet
Brendan se hoender-en-halloumi-slaai

Aromat

Oppiwater

Aromat

Oppiwater