LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

RSG Geldsake

Kraakvars nuus oor die finansiële markte, maatskappye en beleggings aangebied deur Moneyweb.

MEER INLIGTING
Fair 7°/18°
WEER Wind: NW

Resepte

SOEK

Jy hoef nie al die velde hieronder te gebruik om 'n resep te soek nie. Hoe minder velde jy gebruik, hoe beter sal die soekresultate wees. As jy byvoorbeeld 'n resep soek wat op Tjailatyd uitgesaai is, kies slegs TJAILATYD in die aftuimelkieslys en klik op SOEK. Al die resepte wat op daardie program uitgesaai is, sal dan verskyn. As jy lus vir iets wat byvoorbeeld hoender in het, kies slegs HOENDER in die Bestandele aftuimelkieslys en niks anders nie. As jy alles probeer het en jy kry steeds die resep waarna jy soek nie, probeer dan 'n sleutelwoord.

Datums
calendar calendar

KEURRESEP

  • Alexandra se paddagangslaai

    Alexandra se paddagangslaai

    Donderdag 2 Julie 2015

    Deur: Amore Bekker
    Program: Tjailatyd

    Gradering uit 10:
     (0 stemme)
  • BESTANDDELE

    1 Murgpampoen
    1/2 Eiervrug
    5 ml Kumin
    Chili
    Baba spinasie
    Sagte kaas (Bokmelk feta)
    Optioneel: gemengde neute
    Olyf olie

     

    METODE

    Sny dun skywe murgpampoen & eiervrug.
    Braai in ’n klein bietjie olyf olie tot amper gaar.
    Voeg kumin & chili by na smaak.
    Laat groente afkoel.
    Braai neute in ’n klein bietjie olyf olie en laat afkoel.
    Meng baba spinasie en kaas by en bedien.
     

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?